Rugby claims another life
26 Jun 2006
A rugby player who was repeatedly kicked and punched in a club match has been declared brain dead.
The match between Rawsonville Rugby Club and Delicious Rugby Club from Ceres erupted into a brawl after the final whistle on Friday night.
And 24-year-old Riaan Loots – a student at Stellenbosch – who had just been chosen to captain the Boland B team, received the brunt of the vicious attack. He was declared brain dead in a Worcester hospital on Sunday, a doctor at the hospital said.
He had been stiff-arm tackled on the throat during the game, and then apparently kicked unconscious during ferocious fighting in the Premier League match.
Rawsonville chairperson DP Spannenberg said he was threatened with a knife and a beer bottle after the match, Die Burger reported.
He said that “it was the worst case of naked hatred” he’d ever seen among spectators.
According Worcester Medi-Clinic doctor Christo van Dyk there was no possibility Loots would recover. “We have declared him brain dead and his organs will be used for donation,” Van Dyk told Sapa.
Boland police spokesman Captain Randall Stoffels said a case of assault with an intent to do grievous bodily harm was being investigated but no arrests had been made yet.
He said the case could be changed to murder if the doctors decided to switch off the life-support machine. IOL reported that it is a matter of when not if they turn off the machines. According to IOL, his family has already decided to donate his organs.
If that is the case then the charge will be upgraded to murder.
Spectators watched in horror as the fight broke out. “The whole team is very shocked and needs counselling,” said Rawsonville rugby club president Piet du Toit.

366 Comments
Pages: « 1 2 3 4 5 6 7 [8] Show All
27 Jun 2006, 16:41 pm
Jomar, your club and the players and spectators should never be allowed to watch another match.
27 Jun 2006, 19:36 pm
jomar
Dis mense soos jy wat Boland rugby opfok!
Hoekom straf Boland nie die wit klubs nie, want hulle wil graag die wit klubs behou in die Boland. Malmesbury en Moorreesburg bestaan nie meer nie. Al wat julle bruin klubs wil doen is om van die wittes ontslae te raak!!
Julle wil he dat Ceres, Wellington en Rawsonville ontbind en dis hoekom julle so vuil speel! Maar nou het julle jul gat gesien en julle sal ontbind, watch net!
Ek lag in my mou vir julle!
27 Jun 2006, 20:07 pm
This seems more like blatant thuggery than a heated rugby brawl
28 Jun 2006, 01:03 am
Ngaqula, that dull “minister of safety and security” only has to look at the chaos, murder, crime and madness exploding all around him to get an idea of how useless and overpaid he is for the job he isn’t doing.
The ingrained thuggery of the scandalous Delicious RFC is but a tiny part of the decay.
28 Jun 2006, 06:21 am
Aag Ek Dink Is Net Suur Druiwe GAFFIE …..Ek Dink Die Wit Klubs Like Nie Die Way Hoe Die Bruin Hulle Wen En Operate Nie …Vir My parte Kan Hulle Almal Maar Rugga Toe F****Off……..Dan Sal Die Boland n Baie beter Boland Wees …Want Dan Sal Daai Sous Trein Ryers Wat Daar Oppie Raad Sit ..een vie een Afval!!!!!!!!
28 Jun 2006, 07:58 am
WAIKSE
EK WEET NIE VAN DIE WEN STORIE NIE. AS EK REG ONTHOU IS WELLINGTON VIR 4 JAAR DIE “CHAMPS”, EN VOOR DIT WAS DIT CERES.
AS EK OOK REG ONTHOU WAS WELLINGTON 3 EN ‘N HALF JAAR ONOORWONNE.
EN JY IS DOOD REG, AS JY SO REDENEER, DINK EK BAIE MIN MENSE SAL HOU VAN DIE WAY WAT OUENS SOOS JY OPERATE.
EK DINK JY HET NOG BAIE OM TE LEER, VERAL OM OOK TE AANVAAR DAT JY NIE VEREWIG KAN WEGKRUIP AGTER DIE VERSKONING VAN APARTHEID.
28 Jun 2006, 08:13 am
Nee Ou Broe EX Player …Jy Sit Die Bal Ver Mis …As Jy Reg Kon Onthou so 3 of 4 Jaar Gelede Nie Presies Seker Nie ..Het Moorresburg Saldanha Bay Gerop …Reg? Toe Kom Daar n Saak Voor By Boland…REg?…En Die Eniste Redes Hoekom Daai Twee WIT Klubs Gewen Het Was Omdat Hulle Die Geld Het Om Players Te Koop …van Ander Plekke Ook Nogal,…Die Bruin Klubs Boer Met Hulle Eie Talent Ou Bra….En Die Ander Ding Is Die Besighede Support Nie Die Bruin Klibs Nie Man …ek Weet Waarvan Ek Praat …Want n Sal Eerder Gaan Werk as Wat Hy Op n Saterdag Gaan Rugby Speel vir Sy Local Klub….Rede Weet JY?…Glo Nie Jy Weet Nie …..Omdat Niemand Daai Ou Betaal Nie ….waar Innie Ander Kant Word Die Wit Klubs Betaal….Capish!!!!!…..
28 Jun 2006, 08:19 am
Ex Player
Jy praat nou feite daar. Ek dink nie dis die idee om van hierdie “wit” klubs ontslae te raak nie. Hierdie wedstryde word maar in `n ander lig gesien. Wat vir my nogsteeds onverklaarbaar is, is dat Ceres en Delicious nie sulke probleme onderving indien hierdie twee spanne teen mekaar speel nie. Ek het Ceres en Delicious op Victoria Park (Ceres se tuisveld) gaan kyk vroeer hierdie jaar en geen sulke voorvalle het plaasgevind nie. Daardie wedstryd was hard en redelik skoon.
Ek weet nie regtig hoe Boland hierdie probleem gaan oplos nie. Miskien weet jy iets, wat het gisteraand by die Boland Vergadering gebeur? Ek verneem daar was `n vergadering
28 Jun 2006, 08:26 am
WAIKSE
DIT IS WAAR DAT DIE WIT KLUBS HULLE SPELERS BETAAL.
DIE 1STE SPAN SPELER KRY R100 ‘N GAME, WAARVAN R10 AFGESTAAN WORD AAN DIE SPAN BESTUURDER.
AS JY DINK R90 IS BAIE, DAN SAL EK DIT AANVAAR, MAAR EK DINK NIE DAARDIE R90/WEEK KAN ‘N SPELER KOOP NIE.
HOEKOM DINK JY SAL ENIGE SPONSOR SY NAAM OP ‘N TRUI WIL SIT AS DAARDIE KLUB MET NEGATIEWE PUBLISITEIT GEKOPPEL WORD.
WEEREENS, KYK NA ROSES. EK KAN VIR JOU BELOWE DAT HULLE VOLGENDE JAAR ‘N MOERSE SPONSOR SAL KRY, A.G.V. 3 REDES.
(1) HULLE GAAN DIE KAMPION WEES
(2) HULLE SPEEL UITSTEKENDE, SKOON RUGBY.
(3) HULLE IS ‘N NAAM WAARMEE ‘N SPONSOR GEKOPPEL WIL WORD.
DALK WORD JULLE KLUB NIE REG BESTUUR NIE.
WELLINGTON KAN NIE SOVEEL MEER KRY AS WAT I&J VIR JULLE GEE NIE.
28 Jun 2006, 08:49 am
JOMAR
EK WEET NIE VAN ‘N VERGADERING NIE.SAL SELF PROBEER UITVIND.
EK HET SELF GISTER GEDINK AAN DIE DING OOR CERES.
EK WEET DIT IS SKOON, HARDE RUGBY.DIE SPELERS SELF HET AL SO GESE.
EK VERSTAAN DIT NIE, WANT AS DELICIOUS SO VUIL SPEEL, SAL DIT JUIS IN DAARDIE WEDSTRYD(DERBY) WEES.AS DIT DAN SO RASISTIES IS, SAL DIT JUIS IN DAARDIE WEDSTRYD UITKOM.
DIT MAAK NIE SENSE DAT DAARDIE WEDSTRYDE SKOON IS NIE.
GOEIE PUNT JOMAR.
28 Jun 2006, 09:15 am
xkreni-WP
ek dink nie jy moet te opgewonde raak oor die berig in die koerant nie, want die stelling word gemaak deur ‘n johan van lille, spanbestuurder van Rawsonville, wat aan my bekend is, ook word alle ander stellings en uitlatings gemaak deur spanneberg, die voorsitter, en ek sien die nuutste kom van hennie du toit van Ceres. aan hulle wil ek sê “who the cap fits let them wear it”. ek was teenwoordig twee jaar gelede, toe lubbe sien die k*k wat hy begin het ruk hand uit toe sorg hy dat hy eerste van die veld is, sy lewe was nooit in gevaar nie, en vir die klap, hy moet dankbaar wees dit was net die een oor, want ‘n mond wat sulke woorde uitter het nie ore nodig om te luister nie.
ex player, ons het al almal behalwe Wellington gewen, maar nog nooit op ons tuisveld met enige van die wit klubs baklei nie. was jy dalk hierdie jaar in wellington toe ons hulle gespeel het? hulle het ons van die begin tot einde gemoer, en geen haan het daarna gekraai nie, dit is net ‘n geval van “if you play with a cat you must be up to the scratches” aanal die ander manne, as Delicious so klomp varke en hooligans is dan sou ons mos nooit ‘n wedstryd op ons tuisveld klaar gespeel het nie, dan sou ons mos almal hier gemoer het wit of bruin, ek sê wat jy soek sal jy kry, ek dink Rawsonville se bestuur en spelers moet ook aangekla word van medepligtig tot moord. ex player ek vra ook om verskoning vir wat met jou op ons veld gebeur het, jy moes hom net uitgewys het, soos waikse sê, hy sal nooit weer ‘n game kan kyk nie.ander ding ex player, jy het gister gevra hoeveel wit klubs in boland is, en of drie klubs die unie kan beheer, hulle doen dit al die afgelope honder jaar, want sien hulle sit met die geld en sorg dat witgesigte in die sleutel posisies is, jackie is net ‘n puppet wat deur die drie klubs control word, sit iemand soos francois davids daar, en dan sal almal dieselfde behandel word.
waikse dankie vir die ondersteuning, en ek kan sê dat ek net goeie herinneringe van ons wedstryde teen saldanha en st helena het, ons baklei al te lank,so ons sal nie nou ophou nie, voor die ander kleur nie besef almal is dieselfde nie, het ek net die volgende te sê ” until the color of a man’s skin is of no more significance than the color of his eyes, their will be war”
28 Jun 2006, 09:35 am
NATHAN
EK DINK JY VERSTAAN MY VERKEERD. WAT EK IN MY LAASTE COMMENT SE, IS DAT EK NIE DINK DELICIOUS IS ‘N VUIL KLUB NIE. EK BEDOEL, HULLE WAS AL BY ‘N KLUB CHAMPS, EN SOU DIT NIE DEUR VUIL SPEL KON BEREIK NIE.
WAT DAVIDS BETREF, STEM EK SAAM. EK SE NIE DIT MOET NOODWENDIG HY WEES NIE, MAAR ‘N NUWE PRESIDENT SAL ‘N VERSKIL MAAK.
WAT DIE WELLINGTON GAME BETREF, EK WAS DAAR. EK WEET NIE VAN DIE VUIL SPEL NIE, WAS NIE OP DIE VELD NIE. AL WAT EK KON SIEN, EN EK DINK SEKER JY OOK, IS DAT DIE REFF DEUR CERES SE SPELERS BESKERM IS.
WEEREENS, NIE DIE HELE KLUB WAS BETROKKE NIE, MAAR DAARDIE EEN OF 2 MENSE VERSUUR SO ‘N DAG.
SOVER EK KAN ONTHOU, WAS DAAR NIE 1 VUISGEVEG IN DAARDIE WEDSTRYD NIE.
DIT WAS ‘N TAAMLIKE SKOON GAME.
28 Jun 2006, 09:57 am
BY TH EWAY NATHAN, DIT IS ‘N MOERSE GOEIE SLAGSPREUK WAARMEE JY DIT EINDIG.
EK SAL DIT VERSEKER VOORENTOE GEBRUIK.
28 Jun 2006, 13:06 pm
Ek Hoop Ook Ons kan Eendag mekaar ontmoet NATHAN…as Saldanha Bay Weer Innie A1 Afdeling Speel ..hie hie …..En EXPLAEYER ek Glo Nie Die Wit Klubs Kry R100.00 n Game Nie …maar nogtans is iets ..gee ons Colourds R50.00 ook …daan sal jy sien hoeveel Spelers ons trek ….maar nou ja EXPLAYER …somige kere kos dit net 1 ou om n hele klub in sy mo*r te maak …..maar SALDANHA BAAI sal weer Opstaan Nathan …….Jy Moet Sien Hoeveel Talent Ons Die Jaar Het Broetjie ..en net n Klomp Laaities……maar NOU JA ek sê ook Kry n Ander President vir BOLAND …en verander daai hele bestuur…miskien sal dinge dan reg loop …
Sien Julle Ouens Môre …ek “chilla” nou!!!!
29 Jun 2006, 04:20 am
Rawsonville RFC are in no way “medepligtig”/ co-responsible for the act of savage thuggery which cost Riaan Loots his life. Its not the first time Delicious RFC players and fans have misbehaved scandalously and violently either. There is only one guilty party here, and they are “Delicious RFC”.
Ban the villains and leave the victims alone.
30 Jun 2006, 08:30 am
TheTackler
You need some self inspection. You probably never attended a club match in the Boland/WP and therefor you dont know what the set-up is. Rather stay in your house and watch schools Rugby on TV. You have no clue what is going on outside. Am you are still one of those people that cant make peace with the New South Africa. Mandela became president in 1994, Mbeki in 1999 and Zuma will be president in 2009. So for atleast the next 3 years you will have to resist a non-white onslaught
Pages: « 1 2 3 4 5 6 7 [8] Show All
Have your say
You must be logged in to post a comment.