Bulls take a breather
21 Aug 2006
The Vodacom Blue Bulls’ Absa Currie Cup bye this weekend could not have come at a better time.
And coach Pote Human has given his players the week off to recharge their batteries. The Bulls take on Vodacom Western Province at Newlands in their next match in a fortnight.
It is a match the Bulls simply have to win if they hope to host one of the play-offs. And it will be a grudge match after Luke Watson’s outfit beat the Bulls at Loftus Versfeld (15-10) in the first round.
The Bulls have yet to fire on all cylinders during this campaign, but will need to be at their very best if they are to get an unlikely home semi-final. A place in the top four though is not a forgone conclusion, especially with the Lions recent purple patch.
“I think the rest will do us good,” Human said. “It’s not been an easy road for us and now we have to do it the hard way. But I firmly believe we have the talent at our disposal and we can still make our mark on the competition.”
The Bulls have featured in the last four finals (the last three all at Loftus) and won three of those. With Springbok call-ups particularly harsh on the Bulls, they have struggled to find the form that has made them the most feared team in the land since 2002.
Consistency has been the problem as they have shown glimpses of raw Blue Bulls power rugby in patches this year. “We have not ever really dominated this season. But hopefully the rest will do us wonders because we have a tough run to the finals.”
Apart from WP away in their next match, they also face the Sharks in Durban, Griquas in Kimberley and a final round-robin fixture against the Cheetahs in Pretoria. “We are aiming to win all of our remaining games and then we will see where that takes us. I think it is going to be a very close fight for places in the top four.”
Blue Bulls remaining fixtures:
Friday Sept 1 v Western Province (Newlands)
Friday Sept 8 v Pumas (Loftus Versfeld)
Saturday Sept 16 v Sharks (Absa Stadium)
Saturday Sept 23 v Griquas (Absa Park)
Saturday Sept 30 v Cheetahs (Loftus Versfeld)
By Andrew Hollely

345 Comments
Pages: « 1 2 3 4 5 6 [7] Show All
21 Aug 2006, 15:36 pm
wp faithful
Great? nee broer daai is een van die beste pubs ooit ek was vir 2 maande innie kaap en ek het n regte local geword daar, kos is moer lekker birre is koud en die staff is great
21 Aug 2006, 15:36 pm
lol at Jurgens
En as Barry gevat is, is daar altyd Jorrie, Tian of Gus…
21 Aug 2006, 15:36 pm
myne
21 Aug 2006, 15:37 pm
the best is to go for a pub lunch at forries before the game and then take a walk down to the stadium.lekker.
21 Aug 2006, 15:37 pm
ek het dit so amper gemaak
21 Aug 2006, 15:37 pm
Jurgens
Moet net nie te local dar word en vieslike maniertjies aanleer nie…
21 Aug 2006, 15:37 pm
jurgens, van jouo kan ons nog ‘capie maak he he
i hear jorrie and de wet is playing for bulls in 2007 s 14
21 Aug 2006, 15:37 pm
suparugby
ek en WPF stem omtrent al heel middag saam, hy moes by n dokter of iets gewees het, wonner net of sy mediese fonds vir daai slim maak pille gaan betaal
21 Aug 2006, 15:39 pm
suparugby
nee man daai rug ridders hou nie van manne met kakhi hemde wat se: “boetjie onthou net een ding jy kan nie jou tande of dalk net tand optel met gebreekte vingers as jy aan my vat nie”
21 Aug 2006, 15:40 pm
slim maak se moer man
21 Aug 2006, 15:40 pm
ja jurgens
Jy bekommer my, lyk my jy raak regtig TE local!
21 Aug 2006, 15:40 pm
wp faithful
het jorrie en de wett aansoek gedoen om te dans of wat?
21 Aug 2006, 15:41 pm
ek laaik die nuwe name daar manne
21 Aug 2006, 15:41 pm
309
Bly om te sien jy is nog normaal, jy moenie dat wpf aan jou af smeer nie!
21 Aug 2006, 15:41 pm
middag dames,
julle kan darem maar lekker k@k praat as daar nie grootmense by is nie
21 Aug 2006, 15:42 pm
nee (312) hulle gaan elkeen beurt vat om dj te wees by loftus
hoekom het julle nics verander, moffies
hello steyn, how r u
21 Aug 2006, 15:43 pm
local is lekker!
21 Aug 2006, 15:43 pm
howzit wp faith
I am doing ok….the monday work thing is almost done…can’t wait
Howzit BB
21 Aug 2006, 15:43 pm
supa
at least i am not as f&*d up as the siamese pricks earlier
21 Aug 2006, 15:44 pm
wpf
As Ig my nie sou ban nie, het ek nou jou naam verander na wpf The Blue Bull!
21 Aug 2006, 15:44 pm
Steyn the Blue Bull en supa Die Bloubul
Hoes hierrie die verloofde het gese as ons volgende jaar kan ek n rooi barberdonse daisy op my pak draai
21 Aug 2006, 15:45 pm
Dis asof ek in die hemel is ek word omring deur blou bul ondersteuners en een vrot vrug
21 Aug 2006, 15:46 pm
wp faithful
yip atleast you not
21 Aug 2006, 15:46 pm
Jurgens
Dit klink goed…….ek wens ek kon dit gedoen het
21 Aug 2006, 15:47 pm
Steyn the Blue Bull en supa Die Bloubul
sorry die foon het gelui
Hoes hierrie die verloofde het gese as ons volgende jaar trou kan ek n rooi barberdonse daisy op my pak dra
21 Aug 2006, 15:47 pm
supa
the day that happens, is when hell freezes over.
21 Aug 2006, 15:47 pm
Sorry, you can only post a new comment once every 15 seconds. Slow down cowboy.
fok julle ook
21 Aug 2006, 15:48 pm
guys
got to go, was great chatting
later
21 Aug 2006, 15:48 pm
cheers
21 Aug 2006, 15:48 pm
Jurgens,
ek probeer nog onderhandel om my horings kerk toe te dra….
maar ek moet eerlik wees, dit gaan nie so goed nie.
21 Aug 2006, 15:49 pm
BULLE!!!! en SPIES vir nuwe bok kaptein na die WC
21 Aug 2006, 15:51 pm
bluebarb
LMAO ja ek het probeer om die slaapkamer blou te verf en toe se sy dan sal jy nooi weer n kwas sien nie
21 Aug 2006, 15:52 pm
ek is dam een voor jou daar my slaap kamer is blou……maar dan moet ek se…ek het haar gekry om saam met my vir die bulle te skree
21 Aug 2006, 15:52 pm
Jurgens
haar gat, gaan koop n roller!
21 Aug 2006, 15:54 pm
Steyn the Blue Bull
ek het ook darem al sover gekom dat sy vir haar n BLOUBUL hemp gekoop het maar sy bly n sharkie, as sy vir die WP geskree het sou ek haar nooit begin date het nie
21 Aug 2006, 15:54 pm
ek het n blou bul trui, maar toe ons onderhandel om die hele huis blou te verf, was al wat blou opgeiendig het my linker-oog.
moenie met n griek sukkel nie.
21 Aug 2006, 16:06 pm
Jurgens
Trou jy volgende jaar? Wanneer?
21 Aug 2006, 16:10 pm
Supa Die Bloubul :
April die 21 daar is geen bulle game daai saterdag nie
21 Aug 2006, 16:27 pm
Jurgens
Trou ook volgende jaar in Desember…
21 Aug 2006, 16:28 pm
Geen rugby in Desember nie, nou nog net eendag my kind se geboorte ook om die rugby reel!
21 Aug 2006, 16:29 pm
ek trou die jaar 28 oktober
21 Aug 2006, 16:35 pm
is ons genooi BB?
21 Aug 2006, 22:08 pm
julle is al 3 nog snotsnuiters, al 3 jaar getroud met ‘n blou bul
by the way, bought my tickets today, and wife is going as well next friday
21 Aug 2006, 23:18 pm
Almal van julle wat so sleg praat van die Bulle moet net sharrup!Ek het nie een van julle spanne in die Super 14 semi-finaal gesien het nie. Hopelik sien ons op nuweland a deja vu van die BULLE stormers game wat ons in die semi gekry het. Kyk ek kan nie glo die WP het so vinnig verbeter en hulle het ‘n kaptein wat moet Springbok speel, maar die Bulle is nog steeds waardig van respek. Elke span het sy aftyd, en die feit dat Heyneke weg is het nie gehelp nie samm met ons beseerde spelers en vele Springbokke. Kyk nou maar bv. na die leeus, laas jaar was hulle nog ‘n oordentlike span maar hierdie jaar sukkel hulle maar en begin nou eers reg kom. ‘n Wen met net twee en dan een punt is net plein luck.
Die Bulle is nog steeds waardig van respek, 21 Currie cup wins(met 3 gelyk op) is iets wat geen span in die Currie beker nog voorheen reggekry het nie.
Een laaste ding wp julle gaan SKUIT!
22 Aug 2006, 14:37 pm
Die WeePee ouens moet net onthou dat die Bulle met hulle 2de span in die Curriebeker speel!
Die Bulle se 1ste span is by die Bokke !
Die Bulle se 2de span gaan die WP se 1ste span op Nuweland pak gee!!!!!
Pages: « 1 2 3 4 5 6 [7] Show All
Have your say
You must be logged in to post a comment.