Smit’s painful end to year
2 Jan 2008
John Smit’s magnificent year ended with injury.
The Springbok captain, who played 44 successive test matches before succumbing to a hamstring injury in the 2007 Tri Nations and then played all seven World Cup matches, was playing for French club Clermont within a fortnight of the World Cup final.
Smit confirmed to Keo.co.za that he tore medial knee ligaments in training on 31st December and will be out for between six and eight weeks.
“The good thing is there will be no surgery required,” Smit told Keo.co.za.
The Bok captain, who has alternated with Pumas hooker Mario Ledesma at Clermont, is in desperate need of a break after the the emotional intensity of 2007 and the injury could prove a blessing.
Smit spoke highly of Clermont’s professionalism and was enthusiastic about the 2008 season.
In London, the Daily Telegraph named former Stormers and Springbok scrumhalf Neil de Kock as the best player in England on current form.
The paper’s rugby experts said De Kock had transformed Saracens and was so influential he was a unanimous player choice as captain for the season. They lamented the fact that De Kock was not eligible to play for England.
De Kock, who has played 10 times for the Springboks, said the Boks remained his passion and he hoped to again play for South Africa.
Brent Russell, who experienced a disappointing two seasons in Cape Town, has also made a positive impression at Saracens.

487 Comments
Pages: « 1 2 3 4 5 6 7 8 9 [10] Show All
3 Jan 2008, 15:30 pm
Ig se job is te veeleisend en ek kom agter keo is maar vashand as dit by geld kom.
3 Jan 2008, 15:31 pm
Well after Dawn’s language on the site she will be excluded as Webmaster…!!
3 Jan 2008, 15:31 pm
I’m applying for that job.
3 Jan 2008, 15:32 pm
Dawn
Ek gee nou rerig nie vir wat jy sê nie…..hoop net jy praat bietjie rugby hier vir ‘n slag wanneer die seisoen begin. Een rugby post per dag vir ‘n begin sal goed wees. As jy nie van rugby weet nie….vra iemand in die kantoor!!!
3 Jan 2008, 15:33 pm
Dawn,
Wat gaan jy maak as jy die werk kry?
3 Jan 2008, 15:33 pm
#452
Ook haar rugby kennis….
3 Jan 2008, 15:36 pm
Dawn smell like a prawn – now there is a nic that could work…..
3 Jan 2008, 15:38 pm
Ig het al laasjaar probeer resign. Hy blackmail die garden gnome vir meer bucks.
3 Jan 2008, 15:39 pm
Okay Dawn – voor jy ‘n hoerberoerte kry gaan nou moet waai meraai gan gou-gou ‘n baar kebabs op die vuur gooi en dit afsluk met ‘n lekker whiskey.
3 Jan 2008, 15:40 pm
Ahhhhhhhhh, die Webmaster se possie word geadverteer………. great…
Sal dit nie freegin wonderlik wees as daai plakkiemannetjie sy lemoene vat en waai nie !!
Ek stuur sommer paar van my techies om aansoek te doen vir die possie, net jammer hulle werk nie vir peanuts & plakkies of ‘n measly paar pitjies nie……….
3 Jan 2008, 15:40 pm
Dawn jy moet slim wees om daai job te kry…..so jy is uit die prentjie uit…
3 Jan 2008, 15:41 pm
lol namblack, we’ll judge you on your heimlich manouver when you start choking at the WC…
3 Jan 2008, 15:43 pm
Ok, over and out…
3 Jan 2008, 15:44 pm
NIF
funny thing about the mating habits of prawns is that copulation lasts for 3 or 4 minutes after which they separate without caring for each other.
I know some people here who might foot that bill..hehehe
3 Jan 2008, 15:44 pm
Ah, more classic ******** banter. What a rare privilege to behold.
3 Jan 2008, 15:45 pm
Ek dink werklik PissAnt is die regte man vir die job.
Maar soos Namblack se in tipiese Namibiaans (hel, dis n mooi taal daai!), klink Keohane is bietjie ‘vashand’ met die betaalslag.
PissAnt is n maklike ou, maar hy is nie goedkoop nie…soos ekke!!!
3 Jan 2008, 15:46 pm
uhm.. foot = fit
Welcome back Borat
3 Jan 2008, 15:46 pm
Cheers Tony!
Janee, ek dink nie Dawn is die regte dame vir daai werk nie, sy praat te lelik.
3 Jan 2008, 15:47 pm
Pietman
Eks goedkoop en maklik….hang af hoe sy lyk.
3 Jan 2008, 15:48 pm
131/5
3 Jan 2008, 15:50 pm
K9
Hehehehehee!
Jou grapgat, net jy wat met soiets sal uitkom.
3 Jan 2008, 15:51 pm
Mnr Mier is betrokke by onse ander rugga site Piet Verdriet….. hy kannie 2 “gode” dien nie…
Moet nogal saamstem, hy sou by vêrre ‘n beter webmonster gemaak het……. maar ‘n man van sulke kwaliteit verdien ‘n paar kwaliteit randjies….
As Mnr Mier nie in die Kaap gaan woon het nie maar hier bo sou ek gladnie omgegee het om hom ‘n permanente betrekking aan te bied nie….
O ja voor ek heel ongeskik raak…….. hellooooo Pieta, Steyntjie, Trupi, Bluebarb, Miffie…
3 Jan 2008, 15:52 pm
Hallo Katman,
Raai watter krieket span ek voor skree.
3 Jan 2008, 15:52 pm
…….en hello Straatbrak, jou sluwe sletterige Leeu !!
3 Jan 2008, 15:52 pm
halloooooooo GBS!
3 Jan 2008, 15:55 pm
Hello GBS
Nee man, dis nie wat jy gisteraand gesê het nie hehehehe
3 Jan 2008, 15:57 pm
K9 – hy het “dirty” gepraat met jou?
3 Jan 2008, 15:57 pm
Hey, laat ek weer waai……. ek’t eintlik kom mail check……. moet hardewarewinkel toe boggeroff….. klompie goedjies om te koop….. en dan na so spesiale melkwinkeltjie toe om vars volllllllroommmmmmm plaasmelk te gaan koop…… ek verorber so paar liter ‘n dag van die wonderlike goed, terwyl Handbriekie en die dogter hulle byna doodgril vir die plaasmelk (wel meer net vir MYYYYY !!!)
3 Jan 2008, 15:59 pm
GBS
Gril hulle meer net vir jou???
3 Jan 2008, 15:59 pm
Maar die werk van Ig klink nie vir my na n werk om na op te sien nie.Wie het noe lus om heeldag te sit en lees en vloekers en rassiste te verwyder.
Ek stel voor keo doen daai werk en Pissant skryf die artikels.
3 Jan 2008, 16:00 pm
Trupi
Daars nie tyd vir ‘n gepratery nie…hehe
3 Jan 2008, 16:00 pm
K9 – whaaahahahaa
3 Jan 2008, 16:01 pm
As ek hierdie job kry is hier ‘n paar wat maar ‘n ander site sal moet gaan soek om te blog…..
3 Jan 2008, 16:05 pm
ek gaan nou tata. So paar dinge om te gaan doen voor ek by oom Jack kuier.
3 Jan 2008, 16:13 pm
Ek waai ook eers, lekker dag ouens.
Ons sal more die ‘lyk verder sleep’.
3 Jan 2008, 17:32 pm
As much as I like cricket, 438 runs in 172 overs is just a tad slow.
3 Jan 2008, 20:12 pm
Neil de Kock
The same guy who captained the great Province out of 2 Currie Cup Semi Finals against Free State.
The same guy that was suckered on LOL 2.
The standard of rugby in England must be on the same level as their soccer:
The “best” tournament in the world
All sports in England are dominated by SAFFAS:
Soccer: Benni McCarthy & Steven Pienaar ….
Rugby: Butch James, Mike Catt ….
Cricket: Kevin Petersen ….
…..
Denny Crane
Pages: « 1 2 3 4 5 6 7 8 9 [10] Show All
Have your say
You must be logged in to post a comment.