SA set up Dubai rematch
5 Dec 2008
South Africa will face England in the Cup quarter-final of the George Sevens on Saturday in a repeat of last week’s final in Dubai.
In the final match of their pool the Sevens Boks saw off the challenge of a tough Australian side to seal top spot. The Sevens Boks were 7-5 down at half-time, but fought back well in the second and tries from Rennie Dezel and Gio Aplon secured a 17-7 win over the Wallabies.
Earlier in the day four first half tries including a hat-trick from Robert Ebershon helped South Africa to an easy victory of Georgia, while two tries in either half was enough to overcome the USA.
In the other big game of the day, New Zealand came from behind to beat England to set up a clash with the USA, who upset Australia earlier in the day.
Click here for score updates.
Day 2 fixtures:
10:31 France vs Georgia Bowl Quarter-Final
10:53 Kenya vs Scotland Bowl Quarter-Final
11:15 Zimbabwe vs Wales Bowl Quarter-Final
11:37 Australia vs Tunisia Bowl Quarter-Final
11:59 New Zealand vs USA Cup Quarter-Final
12:21 Portugal vs Argentina Cup Quarter-Final
12:43 Fiji vs Samoa Cup Quarter-Final
13:05 South Africa vs England Cup Quarter-Final

223 Comments
Pages: « 1 [2] 3 4 5 » Show All
5 Dec 2008, 15:43 pm
#45 grootblousmile: Jeebers GBS…is die lorrie darem oraait?
5 Dec 2008, 15:43 pm
#49 KingPaul: Kry ook daai gevoel…….de ja vu…………hoe de *** maak mens nou weer daai skuins strepies oppie letters?
5 Dec 2008, 15:46 pm
#52 KWAGGA ROBERTSE:
wel as daai ñ k@k storie is, huur ek luke om op gbs te gaan kots, sowaar!
5 Dec 2008, 15:48 pm
#53 asha1: Nee dat die trok hom gepiets het is n reine waarheid.
5 Dec 2008, 15:51 pm
portugal 19 – samoa 17
5 Dec 2008, 15:52 pm
#50 Sheriff:
Se hom.
Ek het klaar gese, maar **** is min…
5 Dec 2008, 15:53 pm
#56 Pietman: Mirrag ou Pietta. Lê die sneeu nog wyd daar by jou?
5 Dec 2008, 15:53 pm
#55 asha1:
oh, and that was the second upset
and
both by portugal!
5 Dec 2008, 15:53 pm
#54 KWAGGA ROBERTSE:
#53 asha1:
Nee, ek praatie kuk nie…… het net reeds vir Kwagga en KingPaul dieselfde storie gemail…… eintlik het ek dit wat ek hier gepost het, uit die mail gecut en gepaste…
5 Dec 2008, 15:53 pm
#48 grootblousmile: Vra maar vanaand by daai een wat die roompies aansmeer vir ‘n check-up…
5 Dec 2008, 15:54 pm
#56 Pietman: Hoe gaan dit daar? Dink aan ons more middag – ons neem deel in di Table Bay GSD Klub se potjiekoskompetiesie in Durbanville.
5 Dec 2008, 15:55 pm
#56 Pietman: Nou net vir my ‘n week geboek daar op Kleinbaai. Huis so skuins bokant die hawe gehuur vir die 1ste week na nuwejaar. Sien moerse uit daarna!!
Gaan nou tjaila, praat weer later.
5 Dec 2008, 15:56 pm
#59 grootblousmile:
klink ‘it dan vi’ my jy’s bang vi’ luke?
5 Dec 2008, 15:57 pm
#62 KingPaul: Gooi groot koning sening-bal
5 Dec 2008, 15:58 pm
#59 grootblousmile:
Jy moet laat Handbriekie jou nou ordentlik van kop tot toon uitsmeer.
5 Dec 2008, 15:59 pm
#63 asha1: Neeeee fukkit ou. GB skrikkie vir n *** virre midget nie…………..al kan hy twee snoeke onner elke arm dra!!
5 Dec 2008, 15:59 pm
#63 asha1: Man, Luke sou nie van daai ongeluk opgestaan hettie……. hy sou beide sy waatlemoene gebreek het……. aan skerwe !
Ek is bang vir niks nie….. behalwe die Ontvanger van Inkomste !
Hehehe
5 Dec 2008, 15:59 pm
#65 Sheriff: en wat dan van sy bolyf?
5 Dec 2008, 16:00 pm
#65 Sheriff: Janee, sy het hoeka my laasnag gesmeer en “behandel” !
5 Dec 2008, 16:01 pm
#67 KWAGGA ROBERTSE: #61 sondebok:
My antwoord is gemoderate, seker die koue….
5 Dec 2008, 16:01 pm
#56 Pietman:
Wel as hy deur die lug getrek het dan was die impak vir seker nie sommer net so nie.
5 Dec 2008, 16:01 pm
#67 grootblousmile:
en
“handbriekie”?
5 Dec 2008, 16:02 pm
#70 Pietman: Jy die partytjie woord gestoot?
5 Dec 2008, 16:03 pm
#67 grootblousmile:
Boe!
5 Dec 2008, 16:03 pm
#71 Sheriff: Soos ‘n vrotvel gevlieg…… Superman se moerrrrrrrrr……
Nee kyk, ek is gelukkig om hier te wees !
5 Dec 2008, 16:03 pm
#68 KWAGGA ROBERTSE:
Sy moet hom net optel, dan sal alle werwels weer inklik
5 Dec 2008, 16:03 pm
#67 grootblousmile:
U het geroep?
U skuld my seker geld, of hoe?
5 Dec 2008, 16:03 pm
#69 grootblousmile:
ma dit gebeur as jou gat vet is
jy kan mos nie in di middel van die straat staan as jy ñ hele f*kken baan toestaan nie!
hoe de d*nner dink jy in elk geval moes daai lorrie verby jou kom?
5 Dec 2008, 16:04 pm
#77 Die Ontvanger van Inkomste:
f*k
daai was vinning!
5 Dec 2008, 16:04 pm
#74 Die Ontvanger van Inkomste: Bwahahahahahaha!!!! Daar sit GB se tweede briekmerk virrie week!!!!!!
5 Dec 2008, 16:04 pm
Ole Ole may refer to:
Object Linking and Embedding, a distributed object system and protocol developed by Microsoft (computer science)
Object Locative Environment Coordinate System
Overhead line equipment, used to transmit electrical energy to trams, trolleybuses or trains
Olé (group), an international musical comedy trio, formed in 1992
Ole, a common male name in Norway and Denmark
Ole, a Nigerian word from the Yoruba language meaning thief
Olé, Spanish search engine which became part of Telefonica’s portal Terra in 1999.
‘Olé!’, is a Spanish word used to express approval, for example at sporting events and especially bullfighting
Ole Nydahl, founder and director of the Diamond Way organisation.
Ole Anderson, a former professional wrestler
Ole Gunnar Solskjær, a famous Norwegian footballer for Manchester United F.C.
Ole Barndorff-Nielsen, a famous Danish mathematician
National Oceanic and Atmospheric Administration Fisheries Office for Law Enforcement
Open Learning Exchange, a non-profit supporting universal access to basic education.
Diario Olé, a morning daily Spanish language sports newspaper from Argentina
Olé Coltrane (album), an album by John Coltrane.
Olé (album), an album by Azúcar Moreno.
Open Loop Equilibrium in mathematics, control theory.
HUH? WIKIPEDIA OBVIOUSLY INTERPRET THIS WEIRD WORD DIFFERENT THAN SA RUGBY FANS.
5 Dec 2008, 16:05 pm
#74 Die Ontvanger van Inkomste: Ek belowe my Taxes is op datum……… genuine…
Het net mooi gister reeds hierdie maand se klompie BTW opgawes en betalings gedoen……. wernemersbelasting is klaar gedoen en betaal tot einde Desember……
5 Dec 2008, 16:05 pm
#80 KWAGGA ROBERTSE:
lmao
5 Dec 2008, 16:05 pm
#67 grootblousmile:
U dink seker ons weet nie van die kontanttransaksies nie, of hoe?
U misgis uself.
5 Dec 2008, 16:06 pm
#75 grootblousmile:
Ek gaan dit nou nie weer sê nie, donnerswil.
Gaan laat hulle jou ordentlik bekyk, wie weet miskien is jy gelukkig en kry net 2 inspuitings.
5 Dec 2008, 16:06 pm
#83 Die Ontvanger van Inkomste:
sheriff!!
5 Dec 2008, 16:07 pm
#84 Sheriff:

gedog jy’s “die ontvanger”
5 Dec 2008, 16:07 pm
#62 KingPaul:
Ek en Deon is op Franskraal.
#61 sondebok:
Kom deur, bring Yolandi saam, ons gaan n kraalpotjie maak, ek se, daai resep wat jy by skoonma gesteel het!
5 Dec 2008, 16:07 pm
#83 Die Ontvanger van Inkomste: Kontant Transaksies……. wie ekke…………… noooooooooooooooooit nie !
Ek’s voorbeeldig jong !!
Hehehe
5 Dec 2008, 16:08 pm
#86 asha1:
Jy weet mos wie doen sulke stunts.
5 Dec 2008, 16:08 pm
#86 asha1: Sherlock strikes out!!!! Hehehehehe
5 Dec 2008, 16:10 pm
#90 KWAGGA ROBERTSE:
…
and the pink panther strikes!!
5 Dec 2008, 16:10 pm
#88 grootblousmile: Mnr die ontvanger ek ken vir bloues baie goed. Stil terug getrokke plaas seun…..Hou van uitstappies innie veld klassieke musiek en tiette……Hy sal jou nie bedonnerd nie.
5 Dec 2008, 16:11 pm
#85 asha1:
Nee, die “sheriff” is die ou wat ek stuur as jy nie jou belastings wil betaal nie.
5 Dec 2008, 16:11 pm
#84 Sheriff: Hel jong ek gaan min dokter toe……. was seker 3 jaar laas daar……
Ek kort eerder nou ‘n tandarts, het so paar tanne wat erg pla vir ‘n ruk al……. maar die fokkerrrrrrssss is so vol geboek…….
5 Dec 2008, 16:12 pm
#92 KWAGGA ROBERTSE:
Die kyk van familiefilms ook, miskien?
5 Dec 2008, 16:12 pm
#93 Die Ontvanger van Inkomste: sien asb #92
5 Dec 2008, 16:13 pm
#93 Die Ontvanger van Inkomste:
mnr. ek sweer, ek pay te min mnr!
regtag mnr, ek sil oekie vi mnr probeer bedonner nie!
5 Dec 2008, 16:13 pm
#95 Die Ontvanger van Inkomste: Ja sy een niggie Debbie is nogals n wulpse enetjie!!
5 Dec 2008, 16:14 pm
#98 KWAGGA ROBERTSE: O ja!! Sy doen blykbaar gereeld werk in Dallas.
Pages: « 1 [2] 3 4 5 » Show All
Have your say
You must be logged in to post a comment.