SA set up Dubai rematch
5 Dec 2008
South Africa will face England in the Cup quarter-final of the George Sevens on Saturday in a repeat of last week’s final in Dubai.
In the final match of their pool the Sevens Boks saw off the challenge of a tough Australian side to seal top spot. The Sevens Boks were 7-5 down at half-time, but fought back well in the second and tries from Rennie Dezel and Gio Aplon secured a 17-7 win over the Wallabies.
Earlier in the day four first half tries including a hat-trick from Robert Ebershon helped South Africa to an easy victory of Georgia, while two tries in either half was enough to overcome the USA.
In the other big game of the day, New Zealand came from behind to beat England to set up a clash with the USA, who upset Australia earlier in the day.
Click here for score updates.
Day 2 fixtures:
10:31 France vs Georgia Bowl Quarter-Final
10:53 Kenya vs Scotland Bowl Quarter-Final
11:15 Zimbabwe vs Wales Bowl Quarter-Final
11:37 Australia vs Tunisia Bowl Quarter-Final
11:59 New Zealand vs USA Cup Quarter-Final
12:21 Portugal vs Argentina Cup Quarter-Final
12:43 Fiji vs Samoa Cup Quarter-Final
13:05 South Africa vs England Cup Quarter-Final

223 Comments
Pages: « 1 2 [3] 4 5 » Show All
5 Dec 2008, 16:14 pm
#94 grootblousmile:
sien?
as jy op jou bek ipv jou gat geval het
was jou probleem nou opgelos!
5 Dec 2008, 16:15 pm
#95 Die Ontvanger van Inkomste: Kyk, ek weet daars ‘n baaaaie fyn lyn tussen Belasting Ontwyking en Belasting Ontduiking…….. ek stap daai lyn mooooooi……….
5 Dec 2008, 16:15 pm
#100 asha1:
5 Dec 2008, 16:16 pm
#94 grootblousmile:
Ek dink keo is besig om my oë op te donner, van elke dag se stront hier.
Moerse rooi as ek hier klaar is.
Ek ook, nie juis baie sieklik nie. Nou en dan sinus of so.
5 Dec 2008, 16:17 pm
#103 Sheriff: Pepper spray maak ook so……..Vra vir King Paul……
5 Dec 2008, 16:18 pm
Right manne ek is weg. GB laat kyk nou na jouself.
Cheers almal!!
5 Dec 2008, 16:18 pm
#43 grootblousmile: Nee. Meer Oos Rand se wêreld.
5 Dec 2008, 16:19 pm
#98 KWAGGA ROBERTSE:
Debbie Freegin Smit? Ou belastingontduiker daardie. Moes geweet het, skelmgeit loop so in families saam.
5 Dec 2008, 16:19 pm
#103 Sheriff: Ek dink die alkohol hou my so gesond……….. alkohol steriliseer mos alles…….
My oge kuk ook af met die computers……. al die verskillende skerms waarop ek werk……
5 Dec 2008, 16:19 pm
#104 KWAGGA ROBERTSE:
Klink my KingPaul moet maar die missing gedeeltes van die legkaart kom invul
5 Dec 2008, 16:20 pm
#103 grootblousmile:
Jammer jy kon nie die daail lyn so lekker stap in die hoofstraat nie….
ophou slinger jong.
Eendag as eendag gaan die trokke jou rerig trap….
5 Dec 2008, 16:22 pm
#108 Ed_the_Lion_in_Boston:
Jisja, jy Achmed gekry?
En die Oos-london ‘ma se’ storie?
5 Dec 2008, 16:22 pm
#108 grootblousmile:
Ek dink keo moet vir ons ‘n moerse special reël met specsavers of iets.
Of dan membership kaarte uitreik, soort van, wys jou kaart en kry 20% af
Soos dit vir my lyk sal ek elke 2 mde moet opgradeer.
5 Dec 2008, 16:23 pm
#111 Pietman: Ek het so gelag. Jy maak dit maklik aan hierdie kant met die e-poste. Thanks my maat. As ek iets goeds kry, stuur ek dadelik.
5 Dec 2008, 16:25 pm
#115 Ed_the_Lion_in_Boston:
Hel jong, ek se jou, daai antie op Radio Angola was genuine snaaks, en haar vennoot konnie ophou lag nie terwyl sy die uitspraak probeer regverdig nie…f#kkit, dit was snaaks!
5 Dec 2008, 16:26 pm
#110 Pietman: Daai Lorrie wat my getrap het het nogal gemove jong……. die omstanders sê hy het woes vinnig gery…
5 Dec 2008, 16:28 pm
Arme Dawn moet nou eers weer Afrikaans lees.
5 Dec 2008, 16:28 pm
#114 Pietman: Ek wonder nou nog wat was die persoon se naam en van.
5 Dec 2008, 16:29 pm
#117 Ed_the_Lion_in_Boston: naam en van was.
5 Dec 2008, 16:31 pm
#120 Ed_the_Lion_in_Boston:
Nee, dis Xhosa taal, iets soos Maazu Pooz…..maar hy verjaar!
5 Dec 2008, 16:31 pm
#115 grootblousmile:
Ek hoop jy het besonderhede gevat, miskien selfs mediese onkoste van hulle kan claim
5 Dec 2008, 16:32 pm
#119 Pietman: Ja nee kyk. Ek is baie bly dit is nie my naam en van nie. Ek sou ook nie my lag kon hou nie.
5 Dec 2008, 16:34 pm
#115 grootblousmile: Julle PTA ouens is mos hard. Is die Lorrie OK? Stap in by Teazers, kry ‘n vol liggaam massage, en jy is reg vir aksie. Dit is baie beter as enige check up.
5 Dec 2008, 16:35 pm
#120 Sheriff: Watter Mediese Koste ??
Hehehe…….. wil julle my met alle geweld in die hospitaal hê, met gips aan……. rek-en-trek-spalke, op ‘n drip………. nursies wat rondom my hardloop en bloeddruk neem……. inspuitings, operasies, amputasies……….
Eishhhhhhh man !!
5 Dec 2008, 16:37 pm
#122 Ed_the_Lion_in_Boston: Ja….. hard…. die Lorrie en die Toyota is OK…. nie so baie skade nie.
5 Dec 2008, 16:38 pm
#123 grootblousmile:
Ons wil red wat te redde is.
Maar wag, die nursies lyk my laat jou nou anders oor die saak dink
5 Dec 2008, 16:42 pm
#125 Sheriff: Ek dink jy moet maar in my plek gaan vir die check-up……. ek gee jou ‘n “Power of Attorney” om namens my te gaan optree…….
hehehe
5 Dec 2008, 16:44 pm
Righto boys, laat ek maar eers in die pad val…
5 Dec 2008, 16:45 pm
#127 Sheriff: Ek het klaar in die pad geval…. gister !
Hehe
5 Dec 2008, 16:47 pm
#128 grootblousmile:
hahahaha, ek’t nie nou so daaraan gedink nie …
Cheers ou maat, lê maar stil dat alles nou mooi genees
5 Dec 2008, 16:47 pm
Ek sien Dawn lê nog steeds tussen die biesies…
5 Dec 2008, 16:50 pm
#128 grootblousmile:
lmao
good one!
5 Dec 2008, 16:52 pm
Nouja, ek gaan nou eers winkels toe……
Cheers
Gooooooi Lorriessssssss !
5 Dec 2008, 16:53 pm
#132 Sheriff:
Solaank as die biessies inne waaaaaaaaate le, innie waaaaaaaaaate le…
Het blommetjie gedink aan my….
En ek vat haa om haa nekkie en ek soena op ha bekkie….
Het blommetjie gadink aaaan my…..
5 Dec 2008, 16:56 pm
well guys
im outta here
enjoy
5 Dec 2008, 16:56 pm
#133 Pietman:
Nou praat jy.
Wie moet nou vir Dawn soen, GBS?
(Hulle sê die verkeer is sleg want dit reën mos al weer hier)
5 Dec 2008, 16:57 pm
#134 asha1:
Waar bly jy nou weer?
In Club-mitz?
5 Dec 2008, 16:58 pm
#133 Pietman: Wat se goed praat jy broer? Is jy in SA?
5 Dec 2008, 16:59 pm
#137 Sheriff
GBS en Dawn se verhouding is n moeilike een….hulle is ewe hardegat, maar daar is tog n vonkeltjie iewers……
Hulle gaat al lank so aan.
5 Dec 2008, 17:00 pm
#136 Sheriff:
nope
eks ñ welling-donner!
5 Dec 2008, 17:01 pm
#139 AB:
Jis ou maat!
Lanklaas gewees.
Waar is Essie?
Kom jy kuier?
Dat ons kan vuurmaak en beesstertpotjie maak en kitaar speel innie maanlig en die vrouens betower….hehehehehe!
Ek het baie slaapplek.
Se net.
5 Dec 2008, 17:02 pm
#138 Pietman:
Lyk my daar lê 2 moderated posts hier in die mix.
Hel nou kan die vakansie maar kom
5 Dec 2008, 17:04 pm
#139 asha1:
Wel jy kan bly wees jy hoef nie die soort verkeer te trotseer nie.
Somtyds voel dit daar is aanhoudend ‘n stadige wetter voor jou, maar net voor jou (as jy verstaan wat ek bedoel)
5 Dec 2008, 17:04 pm
#140 Pietman: Wanner is jy daar? Ek kom wragtig sommer af!!
5 Dec 2008, 17:04 pm
#143 Sheriff:
Ja, die Afrikaans word soms gemoderate…as mens van Klawer praat dink hulle jy praat Namakwa brandewyn…!
So ons hou maar by die rooitaal.
5 Dec 2008, 17:07 pm
#144 Pietman:
Miskien moet ek dan maar sê dat ek van Eendekuil of Porterville af kom; miskien sal dit dannie gemoderate word nie
5 Dec 2008, 17:07 pm
#145 AB:
Jip, oppie mail is die program.
Kwagga, GBS, en Katvis is ook by….
Sal jou more presies se.
Bring jou konsertina, dis al, slaappplek en als is oppie huis….
En bring vir Essie, anners gaan Pampoen jou skop met haar Taekwondo special…!
5 Dec 2008, 17:09 pm
#147 Sheriff:
Moenie spot met Eendekuil nie, beste bar lunch innie land….stampmilies en afval, R20…..
En Zebraskop se kaas, die beste wat daar is.
Nee, jy praat nou van n plek met respek ou maat…
5 Dec 2008, 17:10 pm
#146 Pietman: Ekt nie n mail gekry nie! Maar stuur aan!
5 Dec 2008, 17:16 pm
#147 Pietman:
Deesdae as ek in die Kaap is hardloop ek net van een plek na die ander. Mense raak kwaad as jy nie by hulle uitkom nie
Daai stampmielies en afval klink lekker.
Ken jy Bosduifklip daar naby Lambertsbaai?
Pages: « 1 2 [3] 4 5 » Show All
Have your say
You must be logged in to post a comment.