Affies host Old Boy reunion
12 Mar 2009
Ons matriek 1969 reünie sal plaasvind oor die naweek 4-5 September 2009.
Kom deel in rugby stories en goeie herrineringe. Laat hoor van julle. Ons het al oor die 30 ouens op e-pos en nog ‘n paar ander posadresse en selnos.
Kontak: Louis Taljaard 082 926 3741; louis@printype.co.za

One Comment
25 Mar 2009, 16:19 pm
sounds like a bonehead-fest of note!
Have your say
You must be logged in to post a comment.