Rassie ‘rests’ Ricky
15 Apr 2009
Dewaldt Duvenhage has replaced Ricky Januarie in the Stormers’ starting line-up named to face the Hurricanes.
A series of sub-standard performances has seen the axe fall on the Springbok scrumhalf. To date, Duvenhage has brought more to the Stormers from an attacking perspective and this may be why Rassie Erasmus has given the youngster an extended opportunity.
But when speaking to keo.co.za, Erasmus said a number of this weekend’s selections are down to player rotation.
‘We’ve been wanting to make a few changes since round three or four but because of a few results and the bye that hasn’t been possible. We beat the Lions but then we had a break, so we didn’t want to change much and risk losing momentum.
‘We then played and lost three close games so were reluctant to make changes again. But at this point, we thought it necessary to give a few of the other guys a chance.’
Erasmus said Januarie is a valuable member of the squad but Duvenhage’s strengths will be suited to this particular clash.
‘He’s particularly good with clearing the ball from the ruck and has a good kicking game. He’s played well off the bench and deserves this opportunity.’
Erasmus has made a few changes to the pack with Hilton Lobberts coming into the second row. Tiaan Liebenberg replaces Schalk Brits at hooker while Brian Mujati has been bracketed with Wicus Blaauw at tighthead due to a head injury. If Mujati is cleared of concussion on Friday, he will start.
Brok Harris, who returns from a pre-season leg injury, is named on the bench but will only feature if he passes a late fitness test. Bok lock Andries Bekker joined the squad on Sunday but has not cracked the match 22.
‘Brok’s arriving soon and will hopefully train with us on Thursday. We want to see how he will slot in at the scrums and at the lineout before making any final calls. Brian’s availability will also impact on our use of Brok at the weekend.
‘Having a guy like Tiaan in the mix will help, as scrumming is one of his strengths. With all the injuries we need a player like Tiaan to aid the tighthead,’ said Erasmus.
Stormers – 15 Conrad Jantjes, 14 Wylie Human, 13 Gcobani Bobo, 12 Jean De Villiers (c), 11 Sireli Naqelevuki, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenhage, 8 Luke Watson, 7 Duane Vermeulen, 6 Schalk Burger, 5 Adriaan Fondse, 4 Hilton Lobberts, 3 Brian Mujati/ Wicus Blaauw, 2 Tiaan Liebenberg, 1 JD Moller.
Subs: 16 Schalk Brits, 17 Brok Harris, 18 AJ Venter, 19 Pieter Louw, 20 Ricky Januarie, 21 Willem De Waal, 22 Dylan Des Fountain.
By Jon Cardinelli

625 Comments
Pages: « 1 … 2 3 4 5 6 [7] 8 9 10 11 12 … 13 » Show All
15 Apr 2009, 17:09 pm
Okay tyd om te gaan lekker aand almal
15 Apr 2009, 17:09 pm
#297 SA Barbarians: Check nou hierdie Lobberts blertsie hierdie naweek wat kom, hy gaan ook so oral rondhang…. want sodra daai ding ‘n ruck of maul tref, dan bounce die ouens hom daar weg….
Moooooooooosa oneffektief, net arms en kop wat swaai… geelkaarte en citings wat wag………
15 Apr 2009, 17:12 pm
Manne, ek het die S14 log nou so gekyk en gesien dat van nou af, die laaste 4/5 rondtes is dit ‘n uitklop kompetisie.
Verloor sekere spanne, dan is dit tickets
Verloor ander spanne, dan is die tuissemi’s tickets
Lekker spannendde wedstryde van nou af, as spanne soos Stormers, Lions en Cheetahs nou net vir die Bulls en Sharks ‘n paar gunsies wil doen … dan sal ons julle nie volgende jaar so ver wen nie …
15 Apr 2009, 17:12 pm
#300 Corndog:
Cheers CD
Moet self nou waai, mooi loop almal.
15 Apr 2009, 17:13 pm
#298 Sheriff:
Ons twee se probleem daai, te reguit…
Maar ek weet nie hoe om ‘skeef’ te wees nie.
My pa het my nie daai een geleer nie.
My toppie het seker opge-slip daar.
Joune ook seker….
15 Apr 2009, 17:13 pm
#299 SA Barbarians: bwahahaaha. 3 loskakels, 4 senters en 8 vleuels.
15 Apr 2009, 17:14 pm
#303 Sheriff:
Hol mooi broer, en kyk rond, hehehehe!
15 Apr 2009, 17:15 pm
#301 grootblousmile: So jy bedoel die doelwit van 1 bonuspunt per game is ook nou buite bereik?
15 Apr 2009, 17:16 pm
#304 Pietman: Janee, ek kan ook maar nie beskuldig word daarvan dat ek TE diplomaties is nie….
Hehehe
Maar ek like dit so….
15 Apr 2009, 17:18 pm
#307 SA Barbarians: Hehehe… ja miskien…. hahaha
15 Apr 2009, 17:20 pm
#305 Ed_the_Lion: Dink jy ons sien weer hierdie naweek UNCONTESTED SCRUMS van die Stormers af ??
15 Apr 2009, 17:20 pm
#308 grootblousmile:
Jou pa het so gese, en jy moet so maak broer!
Kyk net wat het hy bereik.
Die ouman was reg…en reguit.
Leer jy maar Bonzai ook so, en oupa GBS sal nie rede tot kommer he nie, hehehehe !!!!
15 Apr 2009, 17:21 pm
Mag die volgende gebeur:
Landers en Blues speel gelykop, 0-0
Bulls wen met ‘n bonuspunt, sonder dat Brumbies ‘n bonuspunt kry.
Stormers wen Canes sonder dat Canes enige bonuspunte kry (‘n mens mag mos droom!)
Force wen Tahs sonder dat albei enige bonuspunte kry
Leeus wen Reds met bonuspunt
Cheetahs wen sonder dat Chiefs ‘n bonuspunt kry
Sharks wen Crusaders
Nou wat is die kanse dat dit gebeur ?
15 Apr 2009, 17:23 pm
#310 grootblousmile: Natuuuurlik. Hulle moet eers ‘n voorry kry voor hulle kan scrum. Hulle moet rugby league begin speel.
15 Apr 2009, 17:23 pm
#310 grootblousmile: Die skrums is reeds uncontested voordat die stutte seerkry
15 Apr 2009, 17:25 pm
#311 Pietman: Ja Piet… die grootste geskenk wat my Pa my ooit kon gee was om reguit te wees, soos hy….
Ek mis ou GBS Maksimus….
15 Apr 2009, 17:25 pm
#303 Sheriff: Sorry i missed you Sherriff…there were times when i read your baiting of Dawn and Hater and found it annoying. Thats my truth…i have very seldom engaged with you and dont know the history between you and the 2 ladies…personally i dont always like your ‘way’….i am sure you feel the same way about me…and thats fine my man….no hard feelings…you annoy me…i annoy you…the world dont come to a standstill….i am happy to scroll on by …you do your thing…i will do mine…all cool my side…
15 Apr 2009, 17:26 pm
#314 SA Barbarians: Dis nie lekker om te erken nie, maar julle sê mos mens moet reguit wees
15 Apr 2009, 17:27 pm
Ok manne, laat ek gou hier uitvaar en vroutjie gaan help uitklaar en toesluit…dan sny ons grondjie toe.
Gaan vanaand in die berg slaap, by my parrafienlampie langs my kooi…
Sien julle stadsjapies en rykgatte later, miskien more.
Totsiens.
15 Apr 2009, 17:27 pm
#314 SA Barbarians: LOL
15 Apr 2009, 17:27 pm
#312 alf: Eish Alf…. die kanse is bra skraal….
Ek meen, jy het Stormers daar op vir ‘n wen…. ai, ai, ai !
15 Apr 2009, 17:29 pm
#316 grootblousmile:
Ek is ook reguit,maar ek kan baie mooi met meisies praat.
15 Apr 2009, 17:30 pm
#318 Pietman: Cheers Pietman. Geniet my ou maat.
15 Apr 2009, 17:31 pm
#317 SA Barbarians: Hehehe
#318 Pietman: Cheers ouboet Piet…. stuur groente vir die Pampoen….
Plant ‘n mielie… naby die rivier… in die kooi !
15 Apr 2009, 17:31 pm
#321 Fern: especially if they blonde!! In my case anyway!
15 Apr 2009, 17:31 pm
#321 Fern: As dit by die meisies kom, verander my naam en my inkomste. hehehehe
15 Apr 2009, 17:33 pm
#320 grootblousmile: Ja, is maar oor optimisties terwille van SA spanne.
Die volgende spanne moet wen om hul kanse lewendig te hou: Landers, Blues, Brumbies en Saders.
15 Apr 2009, 17:33 pm
#321 Fern: Mooipraat is nie “Hey, jy…. le…. maak bene oop” nie…. genuine !
15 Apr 2009, 17:36 pm
#325 Ed_the_Lion: Hallo Ed, jy is darem ‘n onbeskofte leeu, groet nie eers nie !
15 Apr 2009, 17:37 pm
#325 grant10:
does not matter.i am not a one trick pony.
#326 Ed_the_Lion:
ek het al gehoor ouens doen dit soms.sal maar jou woord vat.
#328 grootblousmile:
stem 100% saam met jou.jy sal anyway nie **** wat fluister ek in die dolle se ore nie.
15 Apr 2009, 17:39 pm
#328 alf: Hello Alf. Sorry man. Ek het regtig goeie maniere. Ek voel nou baie sleg. Hoe gaan dit Alf?
15 Apr 2009, 17:41 pm
#330 Ed_the_Lion: Ag, jy is klaar vergewe, weet mos jy is ‘n groot seun met ‘n klein hart. Gaan goed hierdie kant.
Sien J Fourie is uit vir saterdag, ook baywatch, dink jy jou span het nog ‘n kans teen die rooies ?
15 Apr 2009, 17:44 pm
#329 Fern: ek doen dit baie. hehehehe.
#331 alf: Dankie Alf. Ag ek hou nie my asem meer op nie. Hulle moet self besluit of hulle wil rugby speel en of hulle wil rondf@k.
15 Apr 2009, 17:46 pm
#332 Ed_the_Lion: So, wat jy eintlik sê, dit is net ‘n kwessie van tyd totdat jy jou ‘nick; verander na “Ed, the Bull” ?
15 Apr 2009, 17:47 pm
#333 Ed_the_Lion:
Moet net nie my naam gebruik nie,netnou vind jy dalk uit jy eet my leftovers.
15 Apr 2009, 17:47 pm
#316 grant10: lol…
15 Apr 2009, 17:48 pm
#333 alf: Nooit nie. Ek is ‘n gebore Leeu, en so sal ek ook in my hout pejamas inklim. As daar nie meer ‘n Leeu span is nie, sal ek die bokke ondersteun.
15 Apr 2009, 17:49 pm
#334 Fern: Ek sal myself nooit Fern noem nie.
15 Apr 2009, 17:51 pm
#338 Ed_the_Lion:
In baie plekke werk jou regte naam nie.die kiwis en aussies het gesukkel met die uitspraak van my regte naam se ek het hulle gese om my tenoem wat hulle wil.
15 Apr 2009, 17:54 pm
#338 Fern: Baie slim van jou. Mens wil nie nog sukkel met name nie.
15 Apr 2009, 18:06 pm
#340 Ed_the_Lion:
Ag,wat is in n naam?
Ek vergeet name baie maklik,tot girls sin.
Maar ek kan presies vir haar klein detail aanhaal oor die dag toe ons gesels het.
Ek kyk n movie en sal vir jou se waar die movie gesny en weer gefilm is en wat alles nie meer op die set is nie,bv n glas op n tafel in die agtergrond etc.
klein detail
15 Apr 2009, 18:18 pm
So we all done fighting?
15 Apr 2009, 18:24 pm
#341 SpringbokSarah: there was no fight here today sarah, only rational discussion…that was quick, are you done with gym?
15 Apr 2009, 18:25 pm
#342 SpringbokSarah:
so when are you gonna mock the muslims?
spoke to a muslim mate today and he says that mockery of another religion is frowned upon.
he says that he is tolerant,was disgusted by your utterances
15 Apr 2009, 18:28 pm
#223 grant10: sorry man, but the only place that will happen is in our minds
#230 Corndog: wouldn’t know
15 Apr 2009, 18:28 pm
#336 Ed_the_Lion: ja, dit is goed, ‘n mens moet jou span deur dik en dun ondersteun.
Ekself skree vir drie spanne: bulle, bokke, enige span wat teen enige aussie of engele span speel.
15 Apr 2009, 18:31 pm
#342 Transformation: pretty much, can’t do all the stuff with my buggered knee
#343 Fern: I’m sorry. I really didn’t mean to offend you
15 Apr 2009, 18:42 pm
#343 Fern: gees fern let it go, what do want sarah to do, grovel?
15 Apr 2009, 18:45 pm
#347 Transformation:
how will I do that on keo?
15 Apr 2009, 18:53 pm
#348 SpringbokSarah: i have no idea, but he needs to be grown up about it, really now, going around asking his muslim friends about bantet that happened on the blog? please he needs to get over himself a tad
Pages: « 1 … 2 3 4 5 6 [7] 8 9 10 11 12 … 13 » Show All
Have your say
You must be logged in to post a comment.