Cape schools run riot
28 Apr 2009
The second day of the Paarl Gym Wildeklawer Festival saw the Western Cape schools dominate their upcountry opponents.
The hosts Paarl Gym caused a major upset by toppling Affies, who were previously unbeaten going into the fixture, by 22-16 in the feature game of the final day.
Paarl Gym outscored their northern counterparts by three tries to one. Fullback Jaque du Plessis scored twice to secure victory for the ‘Gimmies’. Paul Roos also maintained their strong start to the season by defeating Waterkloof 16-13 in a tense encounter. Goal kicker Wouter van Niekerk proved to be the Stellenbosch school’s hero, contributing 11 points via the boot.
Paarl Boys’ also had a convincing win over EG Jansen from Johannesburg, outclassing their opposition by 30-0. Flyhalf Gavin Hauptfleish turned in another stellar performance with the boot. He kicked 15 points via three conversions and three penalties. Hauptfleish looks to be a strong contender for the WP Craven Week side as he has a natural ability to read and dictate a game. ‘Boishaai’ scored three well worked tries to sink EG Jansen who looked lethargic and deflated after their loss to Paul Roos on Saturday, having squandered a 24-point lead.
Boland Landbou also produced a strong finish to the day when the Agricultural side beat Diamantveld 24-17 in an entertaining six-try affair. However, it was the accuracy of flyhalf Alex de Kock’s boot that secured victory for Landbou.
In the day’s other results Framesby had a convincing win over HTS Middelburg, in the process winning the award for the most attractive rugby on the day. Outeniqua were humbled by Monument from Krugersdorp 27-20, a shock result for the high flying ‘streepies’ side from George that have proved to be a well drilled unit so far this year.
Paul Roos, Paarl Boys and Monument ended the tournament as the only unbeaten sides. Philip Taylor, coach of the Paarl Gym side, told keo.co.za that the festival had produced some quality rugby showcasing great schoolboy rugby talent from around the country. The inaugural tournament proved to be a monumental success.
Monday results:
Paul Roos Gimnasium 16 Waterkloof 13
Paarl Boys’ High 30 Dr EG Jansen 0
Boland Landbou 24 Diamantveld 17
Framesby 41 HTS Middelburg 0
Paarl Gimnasium 22 Affies 16
Monument 27 Outeniqua 20
Jacobsdal 43 Schoonspruit 13
By Gareth Wright

55 Comments
Pages: [1] 2 » Show All
28 Apr 2009, 11:18 am
Great to see Cape schools doing so well. Just shows the talent in the Western Cape-and how the WP Union manages to **** up most years
28 Apr 2009, 11:25 am
saw the headline and thought….oh no, not again. broken windows, stolen computers…..when will it ever end.
28 Apr 2009, 13:05 pm
Ja ja…. Until the boys from Bloem pitch up and show everyone how rugby is played
28 Apr 2009, 13:53 pm
Ja right PanniePeetPenis…. Almal weet julle is te pis bang om in die Paarl te kom speel.
28 Apr 2009, 13:57 pm
#3 panniepeet:
Niemand kan Grey College Bloem wen nie, NIEMAND nie…nie eens Bishops of Gimmies nie….
28 Apr 2009, 14:09 pm
Bishops? wiet gepraat van bishops?? Waar rate Bishops die afgelope paar jaar in rugby? Grey Bloem… Big fish, small pond. En daar is nie eers water in die Vrystaat nie.
28 Apr 2009, 14:12 pm
Pietman , hahaaha, jy gee jou kennis van rugby weg deur bishops en Paarl Gim ini selfde sin te gebruik. Grey Bloem suig, amper so veel soos die res van Vrystaat se rugby
28 Apr 2009, 14:15 pm
#7 Stan30:
Wat weet jy van Bishops en Paarl Gim, behalwe wat ek jou vertel, en wat jy hier op keo lees?
Jy is seker nog een van daai wat wil verkondig dat Bishops die meeste Springbokke ooit opgelewer het….hehehehe!
28 Apr 2009, 14:21 pm
Tietman… Chill uit ou. As jy die mieliepitte uit jou ogies haal en lees by comment no. 5 is jy die een wat begin praat het oor Bishops…
28 Apr 2009, 14:29 pm
bahahbahahah Nee Piettie, ek mors nie my tyd om oor skole te praat wat springbokke ini 40′s gehad het nie.
28 Apr 2009, 14:48 pm
#9 louisbam:
Ok ou bloedwors, hehehehe!#
10 Stan30:
Lekker om te sien julle manne is nog passievol oor skolerugby, dis darem lekker die lekkerste rugby daai, as die hele dorp op die skoolveld toesak…
Praat later…
28 Apr 2009, 14:53 pm
#7 Stan30: #9 louisbam:
Lees die nuwe thread, Grey/Selborne, julle twee tepelneuse, en sien wat praat ek van….
28 Apr 2009, 14:58 pm
#12 Pietman: hehehehe, tepelneuse.
28 Apr 2009, 15:03 pm
Niemand het gese Grey is kuk nie Pielman. Moet net nie kom simpel statements uit die lug uit pluk en se NIEMAND kan ooit vir Grey wen nie. Ons wag al jare vir Grey en nooi hulle elke jaar maar daar is mos al verskonings van helgaardt muller se dae af
28 Apr 2009, 15:04 pm
#14 louisbam:
Hoekom gaan julle nie soontoe nie?
28 Apr 2009, 15:06 pm
#15 PissAnt: Grey weier om teen Gim te speel so sal nooit uitnodigings van hulle af ontvang nie. Hulle speel teen Boishaai en Paul Roos maar weier vir Gim.
28 Apr 2009, 15:12 pm
#16 louisbam:
Wragtag!
Seker vandat Louis Koen die skopafrigter by Gimmies is dat Grey skielik ‘kleinkoppie trek’ en bang is om CJ toe te gaan?
Miskien moet julle sommer opgaan OB toe en hulle gaan uitdaag….waarvoor wag julle?
28 Apr 2009, 15:14 pm
jy kan nou nie regtig by iemand se skool opdaag en se: “Hos! Ons eerste span teen julle eerste span, buite, nou!! nie.
28 Apr 2009, 15:15 pm
#16 louisbam:
Klink vir my nogals onwaarskynlik.
28 Apr 2009, 15:19 pm
#17 Pietman: Vandat Louis Koen die skopafrigter wat?????!!! Waarvan praat jy? Weet nie regtig wat jy se nie maar nee, dit strek al baie langer as dit terug. Om die waarheid te se vandat Ruben Kruger en Pieter Muller verloor het teen Gim op hul tuisveld in 1988. Grey het so groot agterlyn daardie jaar gehad dat gim met 8 agterspelers gespeel het en 7 spelers voor… Maar ek weet mos net van skolerugby wat jy my vertel het ne…
28 Apr 2009, 15:19 pm
#18 louisbam:
Hoekom nie?
28 Apr 2009, 15:21 pm
#19 WP Till I Die: Ek stry nie. Dit klink soos n conspiracy. Maar ja. Kan dit nou nie bewys nie. Maar ek weet wat ek weet.
28 Apr 2009, 15:25 pm
Ek wonder hoekom Johan van Wildeklawer Griekwas nou skolerugby borg?
Nie dat ek kla nie, dis n goeie inspuiting.
#20 louisbam:
Ja, ek onthou nogal, die een keer wat julle teen Naka se span gewen het.
Oolede Hansie Cronje was agsteman daai dag….
Pieter Muller was heelagter, en sy broer senter.
Terloops, is jy n oud-onnie by gimmies…jy klink bekend, jy in CJ nog?
28 Apr 2009, 15:30 pm
#23 Pietman: Nee nie oud-onnie nie. Net n old boy
28 Apr 2009, 15:36 pm
#24 louisbam:
O, ok, hehehehe!
Ek en my pelle daar in Groenvlei stry baie oor dit….hulle is almal ‘Old Boys Gim’, my 8SAI mater OuBeer ook, en sy seun Schalla…dis n ewige stryd teen julle klomp windgatte daar onner die (Olaf) berg, maar dis lekker!
Maar julle sal kuk teen Grey Kollege, glo my egter….
28 Apr 2009, 15:39 pm
Pietman en Stan
2006:
Bishops klop Bois haai
Bishops klop Paul Roos
Bisops klop Boland
Bishops gelykop vs Gimmies
2007:
Bishops verloor teen Boois haai (net net)
Bishops verloor teen Gimmies
Bishops klop Paul Roos
Bishops klop Boland
2008:
Bishops klop Boois Haai
Bishops verloor teen Gimmies
Bishops verloor teen Paul Roos
Bishops klop Boland (88 – 3) – Gimmies, Paul Roos en Boois Haai sukkel hierdie jaar teen Boland)
Wen: 7
Gelykop: 1
Verloor: 4
Nie te sleg ver n kak rugby skool nie, ne?
Springbokke in laaste paar jaar:
Christian Stewart
Guy Kebble
Dave von Hoesslin
Selborne Boom
Robbie Fleck
Australia:
Dan Vickerman
Engeland:
Stuart Abbott
Walis:
Haldane Luscomb
Ek so se dis a HELE paar jaar na die 1940′s.
Nog iets…….Bishops koop nie n hele onder 13 Craven Week span om rugby te kom speel nie. Hulle onder 14′s word meestal deur die Perel skole gemoer, maar deur goeie afrigting begin hulle teen onder 16 of so teen die skole begin wen. Gimmies, die afgelope paar jaar, weet almal, koop omtrent n hele onder 14 span. Dis maklik om te spog as jy talent kan koop.
28 Apr 2009, 15:41 pm
oh…….en Bishops klop Gimmies op Nuweland in 2009. Koerant se dit moes meer gewees het.
28 Apr 2009, 15:41 pm
#26 Balikibaba:
Dankie, daasit nou!
28 Apr 2009, 15:44 pm
#28 Pietman:
Plesier!
28 Apr 2009, 15:52 pm
Paul Roos het meeste Bokke en dan Bishops.
En wie gee om as party van hulle in die 40′s was???!!! Wil jy my nou se dat niemand gaan omgee wie Schalk Burger of Jean de Villiers was nie wanneer dit 2040 is? Moet ons geskiedenis sommer net so los? Onthou, Gimmies is ook n oud skool.
28 Apr 2009, 15:55 pm
#14 louisbam:
Louis…….waar rate Bishops die afgelope paar jaar? Top 10 party jaar en top 5 ander jare. As jy my nie glo nie, gaan kyk na ou threads op rugby365 of superschools.
28 Apr 2009, 15:58 pm
Daars wat nou?? Jys die een wat gese het Niemand kan ooit vir Grey klop nie. Nie Gim of Bishops nie…
28 Apr 2009, 16:00 pm
#31 Balikibaba: Ek rate Bishops as n baie goeie span vanjaar
28 Apr 2009, 16:01 pm
#30 Balikibaba: Al wat mense hiermee bedoel is dat dit makliker was om vroeer jare Springbok te speel. Veral as jy in n goeie skool toe was
28 Apr 2009, 16:02 pm
#25 Pietman: Ons weet maar net Grey is bang vir ons dis al
28 Apr 2009, 16:03 pm
#26 Balikibaba: Koop spanne?? Ag moenie met daai verskonings kom nie. Ek is al in 1995 deur Bishops vir n beurs genader… Wats Bishops se skoolvonds teenoor Gim sn as jy nou sulke stront wil gesels.
28 Apr 2009, 16:04 pm
Balsak , kan nie glo jy praat van die laaste paar jaar met daai name in gedagte nie, anyway, die mense weet as jy jou kind ‘n goeie begin wil gee in die rugby wêreld stuur jy hom gim toe , want hulle lewer baie springbokke, (soos die wat vandag speel nie commentate nie), en nee ek sal nie vergeet van die oud springbokke nie, maar probeur die punt maak dat Gim altyd springbokke het wat speel en onthou sal word. nou gaan jy seker vir Fleck met Jean vergelyk. Ek weet nie of jy al ooit in ‘n gesprek deel geneem het nie ,maar jy moet eers kyk wat die ander mense se dan reageer daar op, niemand het gese dat Bioshops ‘n kuk rugby skool nie, dit is net uit gewys dat Gim verseker ‘n beter een is. Top 10 ,top 5 blah bla bla, die feit dat jou 15min vat om dit op die internet toe soek moet jou laat wonder of jy na bewyse soek wat nie daar is nie. Kyk wanneer laas was gim uit die top 5 terwyl jy nou besig is om jou tyd te mors.
28 Apr 2009, 16:06 pm
o ja en “verloor (net net)” wat beteken dit ?
28 Apr 2009, 16:10 pm
#33 louisbam:
Louis, blykbaar se die afrigters dis a baie average span met baie passie en disiplien. Kom ons sien hoe hulle hierdie jaar teen Boois haai en Paul Roos doen. Hulle het al vir Gimmies in die 20/20game geklop en speel nie weer teen hulle nie. Al klaar met Grey PE.
28 Apr 2009, 16:10 pm
Hahahaha net net. En hoekom praat jy van Bishops teen Boishaai en Boland? Om die rekord beter te laat lyk? Kyk sommer daar op jou Google masjien dan nou die wen/verloor telling tussen Gim en Bishops van 1990 af
28 Apr 2009, 16:11 pm
#39 Balikibaba: Hoekom speel hulle nie in die liga teen mekaar nie??
28 Apr 2009, 16:15 pm
#41 louisbam:
Seker ook maar bang.
28 Apr 2009, 16:16 pm
#36 louisbam:
Die hoe skoolvonds is een van die rede dat hulle nie so veel beurse kan gee nie.
Maar, luister, ek het net Gimmies genoem omdat a paar manne hier Gimmies manne is, maar almal weet dat Monnas, Grey Bloem, Glenwood en Affies dit ook doen. Seker maar n sein van die teie. Ek dink Monnas doen dit die meeste.
2 jaargelede het Bishops weer egin met sport beurse deur hulle borg, Vital, maar daar is net genoeg veir twee seuns elke jaar. Die laasteseun wat op n sports beurs was was Herschell Gibb in 92.
28 Apr 2009, 16:24 pm
#37 Stan30:
Stan, se maar wat jy wil. Gimmies is n BAIE goeie rugby skool. Ek stem met jou saam dat hulle die afgelope paar jaar (10 of so) beter as Bishops is. In my tyd op Bishops van laerskool af(1985 tot 1992) klop Bishops Gimmies ELKE jaar behalwe 91. So miskien was Bishops n beter rugby skool in daai dae en nou is Gimmies, en miskien in 2010 tot 2015 is dit weer Bishops. Wat ek probeer se is…..is dit nie lekker nie, dat ons SO VEEL goeie rugby skole het nie? Gimmies is nou die afgelope paar jaar bo, maar dit lyk my hlle gaan hierdie jaar a bietjie sukkel om weer heel bo te wees…….en dis nie n slegte ding vir skole rugby nie.
28 Apr 2009, 16:30 pm
#40 louisbam:
Ek weet. Soos ek al gese het is Gimmies op die oomblik bo.
28 Apr 2009, 16:31 pm
#38 Stan30:
Laaste minuut.
28 Apr 2009, 16:32 pm
#41 louisbam:
Weet nie. Hulle het gse die Nuweland game was die liga game blykbaar. Ongelooflik soos dit klink.
28 Apr 2009, 16:33 pm
#40 louisbam:
hehehe….maar ook nie te sleg teen Paul Roos nie, ne? Beter as Gimmies se rekord teen PR.
28 Apr 2009, 16:40 pm
#47 Balikibaba: dis dan n 20/20 game. so dis soos 7s… nie om iets weg te neem van die wen af nie, dit gaan net nie tel nie dis al. Ek is seker hulle sal in die liga erens mekaar kry
28 Apr 2009, 16:44 pm
#49 louisbam:
Nee, dit was 20 minute per halfte. 15 man rugby.
Pages: [1] 2 » Show All
Have your say
You must be logged in to post a comment.